Modulekode | VWS 400 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Huidige benadering (enkele denkpsigologiese opvattinge); lesstruktuur (lesvorm, didaktiese modaliteit en lesverloop); leerplan en werkskema; vakbeleid (doelstellings, klaskamerpraktyk, hersiening en evaluering); temastudie, foutanalise en lesontwerp; handboeke (beoordeling en gebruik). |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App