Jaarboeke

Staalontwerp 323


 
Modulekode SIN 323
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Stabiliteit van balke. Materiaaleienskape. Ontleding en grensstaatontwerp van trek-, druk- en buigdele, en balkkolomme. Ontwerp van vakwerke, eenvoudige rame en verbindings.
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes SIN 311 GS
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Siviele Ing
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2022. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences