Jaarboeke

Koorleiding 300


 
Modulekode MKZ 300
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
*Vereis lidmaatskap van UP-konsertkoor of Tuks Camerata
Pas musiekelemente in groepsang en die fasilitering daarvan aan die hand van algemene koorleidingpraktyk toe. Die leerder sal ook die geleentheid kry om die praktiese en teoretiese aspekte van koorleiding te ontwikkel.

Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Toelating tot relevante program
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences