Modulekode | INY 716 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Hierdie module bied aan die student die geleentheid om vertroud te raak met verskeie kennisbestuurprogramme sowel as die ontwikkeling, implementering en evaluering van kennisbestuurstrategieë. Kennisverteenwoordiging en die ontwikkeling van 'n Intranet sal ook gedek word. Nuwe sleutelaangeleenthede met betrekking tot kennisbestuur sluit die module af. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | INY 713 |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Sien departementele webwerf |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App