Jaarboeke

Dogmatiek en Christelike etiek 804


 
Modulekode DET 804
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Teologie
Module-inhoud 'n Selfstudie module met miniverhandeling oor 'n goedgekeurde tema, uit leerstellige teologie, fundamentaalteologie en teologiese etiek.
Modulekrediete 60.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 seminaar per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Dogmatiek en Christelike Etiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share