Jaarboeke

Beroepsrehabilitasie 700


 
Modulekode BRH 700
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Voortgesette opleiding in die beroepsrehabilitasieproses toegepas op 'n verskeidenheid diagnostiese groepe.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 praktiese sessies per week, 4 lesing per week, 2 seminare per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Arbeidsterapie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share