Jaarboeke

Inleiding: Menslike anatomie en embriologie 121


 
Modulekode ANA 121
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Terminologie, skeletspierstelsel, senuweestelsel, oppervlakanatomie, kardiovaskulêre stelsel, respiratoriese stelsel, urogenitale stelsel, spysverteringstelsel, endokriene stelsel, inleidende osteologie en gewrigte, inleidende embriologie.
Modulekrediete 4.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes MLB111 en CMY117
Kontaktyd 1 lesing per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Anatomie
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share