Jaarboeke

Verbruikerfasilitering 411


 
Modulekode VBF 411
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Verbruikersbesluitneming deur die stadia van die gesinsiklus; spesifieke faktore wat verbruikerstevredenheid kan bevorder. Verbruikersopleiding; ontwikkelling van verbruikersvaardighede; minderbevoorregte verbruikers. Verbruikersbestedingspatrone van die diverse Suid-Afrikaanse verbruiker. Verbruikerswese. Globalisering.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Verbruikerswetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences