Jaarboeke

Opvoedkundige gemeenskapsprojek 301


 
Modulekode SCE 301
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud *SCE 301 en SCE 204 mag nie albei vir krediet vir graaddoeleindes geneem word nie. Studente moet die vermoë demonstreer om leer te fasiliteer met spesiale verwysing na die toepassing van spanonderrig, onderhandeling vir hulpbronne, beplanning en implementering. Dit word van studente verwag om kontinue assessering met ‘n verskeidenheid metodes toe te pas. Evaluasie sluit 'n portefeulje en skripsie deur die student, en evalueringsverslae van 'n toesighouer in. Studente moet daarbenewens ook aan hul medestudente verslag doen by wyse van 'n seminaaraanbieding. Die ekwivalent van twee weke word tot Onderwyspraktyk bygedra.
Modulekrediete 18.00
Voorvereistes SCE 303 # of TDH
Kontaktyd Gemeenskapsbetrokkenheid, 2 ander kontak per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Natland Dekaanskantoor
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences