Modulekode | RFI 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Eenhede: omsetting, dimensionele analise. Meganika: momentum, krag, energie, sirkelbeweging, traagheidsmoment, draaimomentum, eenvoudige harmoniese beweging. Elektrostatika: Coulomb se wet, veldsterkte, potensiaal. Gelykstroom: weerstande, Ohm se wet. Kapasitore: kapasitansie, serie- en parallelskakeling, energie. Magnetisme: Krag op bewegende lading, elektriese motor. Elektromagnetiese induksie: Faraday se wet, Lenz se wet, kragopwekkers. Wisselstroom: piek- en wkg-waardes, driefase, gelykrigting, transformators. Elektriese veiligheid. Atoomstruktuur: ionisasie, opwekking. X-strale: Opwekking, absorpsie. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Fisika |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App