Modulekode | WDE 783 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Die rol van oesrotasies en rusoes-gewasse in marginale produksie- omstandig-hede om volhoubare produksie te verseker. Die integrasie van weiding en bosbou/ tuinbougewasse (bv. Agro-bosbou) vir die produksie van hout, brandhout, vrugte / neute en lewende hawe-produkte. Verskaffing van voervereistes vir beide kommersiële en kommunale lewende hawe-ondernemings deur die kombinasie van lewende hawe-vereistes en voervloei in 'n proses van ekonomiese optimalisering met die klem op die belang van rekords en maak van aanpassings in die proses van implementering. |
Modulekrediete | 14.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Plantproduksie en Grondkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App