Modulekode | RAW 382 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Etiek. Wetgewing soos van toepassing op radiografie. Gesondheidsorg: Gesondheidsdienslewering. Stelsels. Gesondheidsbeleid (nasionaal en internasionaal). Beplanning van gesondheidsfasiliteite en diens. Algemene bestuursbeginsels soos van toepassing in ‘n radiografiedepartement. Aankoopspesifikasies van prosesseerders en x-straaltoerusting. Vergelyking vir kliniese gebruik. Aanvaardingskriteria. Stralingsveiligheid Vereenvoudiging en standaardisering van tegniek. Stralingsbeskerming en -beheer (personeel en pasiënte). Gehalteversekering: Inleiding. Gehalte-pasiëntsorg en assessering. Uitskotfilmanalise en navorsingsprojek. Gehaltebeheertoetse. Filmevaluering. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 seminaar per week, 1 lesing per week, 2 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Radiografie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App