Modulekode | KVG 120 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Kliniese beredenering in die verpleegpraktyk. Kliniese oordeel en kliniese besluitneming. Kontekstuele en taakeienskappe van kliniese besluitneming. Strategieë om kliniese beredenering te verbeter. Kliniese beredenering in die beraming van siekteprosesse en in die evaluering van behandelingsmodaliteite vir siekteprosesse in die verpleegpraktyk. Reflektiewe kliniese verpleegpraktyk. Reflektiewe verpleegpraktyk: beginsels en toepassing. Lewering van probleemgedrewe, probleemgebaseerde en holistiese verpleegsorg in akute sorgomgewings. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme | |
Voorvereistes | KVG 110 |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App