Modulekode | FLG 330 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module bestaan uit studies van selsiklus regulering en seintransduksie met aanvang van induksie van groei of vorme van seldood. Studie van die fisiologiese ontwikkeling en aanpassings vanaf die fetus tot die bejaarde. Praktiese werk: Blootstelling aan toegepaste sellulêre- en in vitro selkultuurtegnieke |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | BCM 251 GS, BCM 252 GS, BCM 261 GS, BCM 262 GS en FLG 221 en FLG 222 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Fisiologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App