Modulekode | FLG 221 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Bou, gaswisselings- en nie-repiratoriese funksies van die longe; bou, uitskeidings- en nie-urinêre funksies van die niere; suurbasis-ewewig, asook die vel en liggaamstemperatuur-beheer. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | FLG 211 en FLG 212 |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Fisiologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App