Jaarboeke

Programontwikkeling 160


 
Modulekode EXE 160
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote - vereis departementele keuring                                              Onwikkeling van programme vir strekking en soepelheid, kragoefening, spoedontwikkeling en pliometrika, uithouvermoë-oefening, oefeningseleksie en periodisering. Sportspesifieke periodisering: konsepte en toepassings.

Modulekrediete 12.00
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences