Modulekode | BGN 360 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote - vereis departementele keuring Inleiding tot verskeie metodes wat gebruik kan word om kwalitatiewe biomeganiese analises van aktiwiteite mee uit te voer wat gemik is op die verbetering van tegniek en inoefening. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme |
|
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App