Modulekode | ANA 327 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot vergelykende anatomie. Inleiding tot vergelykende osteologie. Vergelykende anatomie van die appendikulêre skelet. Vergelykende anatomie van die aksiale skelet. LW: Hierdie module is nie oop vir alle studente nie, en mag slegs deur BSc: Mediese Wetenskappe-studente geneem word. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | ANA 121, ANA 122, ANA 217, ANA 227 |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Anatomie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App