Modulekode | FMG 781 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Studie van teorieë van veroudering; fisiologie van veroudering; demografie; presentering van siekte by bejaardes; kardiovaskulêre stelsel; gewrigstoestande; respiratoriese stelsel; sentrale en perifere senuweestelsel; spysverteringstelsel; urienweë; endokrienestelsel; hematologie; vel en sintuie; psigogeriatrie; bejaarde wat val; infeksies; kanker; terminale sorg; voeding; rehabilitasie; geneesmiddels en voorkomende geriatrie. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Huisartskunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App