Modulekode | IDR 120 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB en BA/BCom met spesialisering in regte (a) Reg en die besigheidswêreld (inleiding tot kontraktereg, ondernemingsvorme en rekeningkundige terminologie) (b) Hofstruktuur (struktuur en jurisdiksie van verskillende howe, alternatiewe geskilbeslegting) (c) Grondwet (oorsig van grondwetlike geskiedenis, vernaamste kenmerke van die 1996-Grondwet (d) Menseregte (oorsig van die inhoud en werking van die Handves van Regte in die Grondwet) (e) Regsvergelyking (oorsig van die vernaamste regsfamilies, Suid-Afrika se plek) (f) Perspektiewe op die reg (inleiding tot verskillende benaderings tot die reg) |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Regsleer |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App