Jaarboeke

Inleiding tot die reg 110


 
Modulekode IDR 110
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud *Vir LLB, BA/BCom met spesialisering in regte en BCom Belasting (a) Die reg (onderskeid tussen reg en ander normatiewe sisteme, reg en geregtigheid, reg en sekerheid) (b) Bronne van die reg (oorsig van die Suid-Afrikaanse regsbronne) (c) Indeling van die reg (oorsig van vertakkings van reg) (d) Aspekte van die privaatreg (basiese begrippe in die privaatreg, leerstuk van subjektiewe regte) (e) Siviele prosesreg (oorsig van rol en basiese stappe in siviele proses) (f) Aspekte van strafreg (basiese begrippe in die strafreg) (g) Strafprosesreg (oorsig van rol en basiese stappe in strafproses) (h) Bewysreg (basiese beginsels van bewysreg)
Modulekrediete 10.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Regsleer
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences