Modulekode | FMR 121 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | *Vir LLB en BA/BCom met spesialisering in regte (a) Inleiding tot die familiereg (b) Algemene beginsels betreffende die totstandkoming van die huwelik (c) Nietige, vernietigbare en putatiewe huwelike (d) Die onveranderbare gevolge van die huwelik (e) Basiese beginsels betreffende die regsverhouding tussen ouer en kind (f) Die veranderbare gevolge van die huwelik (g) Die beginsels betreffende die ontbinding van die huwelik (h) Die gevolge van ontbinding van die huwelik Ouer-kindreg; (a) Veranderbare gevolge van die huwelik (b) Ontbinding van die huwelik (c) Gevolge van die ontbinding van die huwelik; (d) Gebruiklike Huwelike; en (e) Gesinsvennootskappe en godsdienstige huwelike. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 4 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App