Modulekode | GPC 803 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Die onderwerpe sluit die volgende in: (a) Gevorderde formuleringsteorie (b) Sistemiese milieu: substantiewe dimensie; uitlegdimensie; grondwetlike dimensie (c) Dokumentêre kontrakte (d) Funksionele milieu: strukturele dimensie; semantiese dimensie (e) Wetgewende verpligtinge rakende algemene omgangstaal |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GPC 802 |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App