Modulekode | DLP 802 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Capita selecta uit enige van die volgende: (a) Grondwetlike onderwysreg van toepassing op skole (b) Beginsels van skolereg met betrekking tot eerders en/of hulle ouers (c) Deliktuele aanspreeklikheid in skoolverband (d) Enige ander gedeelte van die reg met betrekking tot skole |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Privaatreg |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App