Jaarboeke

Sportkunde 152


 
Modulekode SPK 152
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Sportsielkunde Oriëntasie binne die sielkunde en die toepassings daarvan in sport. Menslike gedrag binne die normale, maar ook oefen- en sportkonteks, word bestudeer. Die sielkundige beginsels van waarde vir die afrigter as bestuurder en opvoeder word ook aangeraak.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences