Modulekode | SMS 354 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Verskyning van korporatiewe sport, die professionele sporteienaar, grootte en voordeligheid van die professionele sportindustrie. Finansiering van sportfasiliteite, die koste van eienaarskap, en sport as monopolie. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App