Modulekode | SLK 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | In hierdie module word menslike ontwikkeling vanaf konsepsie tot adolessensie, asook volwassenheid aan die hand van verskillende teoretiese modelle bespreek. Dit sluit in ontwikkelingsveranderinge ten opsigte van kognitiewe, fisieke, emosionele en sosiale funksionering en die konteks van werk. Tradisionele en kontemporêre teorieë oor menslike ontwikkeling in hierdie fases word bestudeer ten einde die kernvraagstukke wat tydens die kinderjare en volwassenheid relevant is, te verstaan en verklaar. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
BA Geesteswetenskappe
BA Musiek Musiek BA Opsie: Sportsielkunde BA Oudiologie BA Regte BA Tale Tale BA Verlengde Program BMaatskaplike Werk Maatskaplike Werk BArb Arbeidsterapie BPhysT Fisioterapie BSc Inligtingtegnologie Inligting- en Kennisstelsels BSc Biologiese Wetenskappe BSc Mensfisiologie, Genetika en Sielkunde |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Gesondheidswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | SLK 110, SLK 120(GS) |
Kontaktyd | 2 lesing per week, 2 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App