Modulekode | RES 261 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Metodes vir kritiese denke en navorsing Die module fokus op verskillende basiese metodes van ondersoek in die menswetenskappe. Die doel van die module is om studente onder andere toe te rus met vaardighede wat nodig is vir: • seleksie en toepassing van sentrale prosedures en tegnieke; • identifisering en oplos van goed gestruktureerde probleme deur die gebruik van relevante ondersoekmetodes; • kritiese analise en sintese van inligting en die doeltreffende aanbied van sodanige inligting; en • koherente en geloofwaardige kommunikasie van inligting deur die toepaslike gebruik van relevante akademiese konvensies en formate Studente sal ook 'n bewustheid ontwikkel vir eties verantwoordbare navorsing deur middel van verskillende benaderings. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | RES 151 |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App