Jaarboeke

Sosiologie van rekreasie en sport 351


 
Modulekode MBK 351
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Die meeste mense in kontemporêre gemeenskappe is op die een of ander wyse by sport en rekreasie betrokke. As sodanig het dit ‘n instellng van die sosiale lewe geword wat kultuur, norme, waardes en standaarde beïnvloed en ook daardeur beïnvloed word. Gedragsvorme van betrokkenes by sport en rekreasie word bestudeer wat aspekte soos status, verhoudings en ekonomiese betekenis insluit. ‘n Skadukant is ook ontbloot wat ongelykhede, diskriminasie, skandale en selfs geweld insluit. Die studie van menslike gedrag teen dié agtergrond beoog om konsepte te weerlê, beleid en programme aan te pas en die studieveld te verbreed.

Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Toelating tot relevante program
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Kwartaal 4

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences