Modulekode | MBK 251 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Hierdie module fokus primêr op die toepassing van praktykgerigte sportsielkunde. Daar word veral gefokus op prestasiebevorderingbeginsels en -tegnieke. Die student word blootgestel aan eenvoudige sportsielkundige vraelyste wat motivering, aktivering en sielkundige tegnieke bepaal. Die sielkunde van beserings en uitbranding word ook behandel. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 4 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App