Jaarboeke

Rekreasie- en sportbestuur (1) 152


 
Modulekode MBK 152
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Hierdie module bied ‘n inleidende oriëntering oor die belangrikheid en plek van wetenskaplike rekreasiebestuur en sportbestuur. Bestuursfunksies, -rolle, -metodes en -tegnieke van die rekreasie- en sportbestuurder word bestudeer. Die bestuursfunksies van beplanning en organisering word in detail op die rekreasie- en sportindustrie toegepas.
Modulekrediete 6.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences