Jaarboeke

Gehoorapparate: Prakties (2) 787


 
Modulekode ODL 787
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Telematies Gevorderde prakties in die hantering van gehoorgestremde kliënte as deel van die Departementele Gehoorapparaatprogram. Onderhoudvoering en die oudiometriese evaluering van gehoorgestremde kliënte. Die maak van oorafdrukke en oorstukke. Die seleksie van toepaslike gehoorapparate vir individuele kliënte, asook die instelling daarvan. Die meting van die elektro-akoestiese eienskappe van gehoorapparate. Werklike oormetings. Gehoorapparaat-aanpassingsprogramme vir kliënte. Samewerking met ander professionele persone.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 32 praktiese sessies
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences