Modulekode | ODL 779 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Patologie van die ouditiewe sisteem: eksterne, middel- en binne-oor. Simptome van die verskillende patologiese toestande van die ouditiewe sisteem en die gepaardgaande gehoorverlies van elk: konduktief, sensories-neuraal en sentrale ouditiewe prosesseringsafwykings. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App