Jaarboeke

Musiektegnologie-seminaar 857


 
Modulekode MTZ 857
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die seminaar bestaan uit 'n gekose onderwerp binne die dissipline van musiektegnologie, soos akoestiek, klanksintese, klankingenieurswese, oudio-forensiek, en instrument-ontwerp. 'n Openbare seminaar deur 'n kandidaat is deel van hierdie module.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 praktiese sessie per week, 1 seminaar per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences