Jaarboeke

Indiensopleiding: Musiek 880


 
Modulekode MOP 880
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die aanbieding van indiensopleidingskursus vir onderwysers: U opleiding sal van beperkte waarde vir u land wees indien u meestersgraad in musiekopvoeding het, sonder dat u bydrae kan lewer tot die opheffing van onderwysers. In hierdie program word u voorsien van al die hulpmiddels wat u hiervoor benodig – program, uitdeelstukke, oudiovisuele hulpmiddels, begroting, spyseniering, ens – ten einde eersterangse kursus te kan aanbied vir groep onderwysers, vanaf preprimêr tot op tersiêre vlak.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 praktiese sessies per week, 4 lesings per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Musiek
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences