Modulekode | LCC 895 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die miniverhandeling is selfstandige navorsingsverslag waarvan die onderwerp en formaat deur die departementshoof of sy/haar verteenwoordiger goedgekeur is. Die navorsingsproses behels die verpligte bywoning van en deelname aan die departement se proefskrifwerkswinkelprogram. |
Modulekrediete | 60.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App