Jaarboeke

Postkolonialiteit in wêreldletterkundes 723


 
Modulekode LCC 723
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

Nie aangebied in 2014 nie                                                                                      Keuse van verskynsels en konsepte soos: die problematiek van die begrip “postkolonialiteit/postkolonialisme” in verhouding tot kolonialisme en postmodernisme; globalisering en neokolonialisme; kulturele imperialisme; grondleggers van postkoloniale studie; Eurosentriese diskoers; ideologie; hegemonie; meesternarratief van Westerse imperialisme; hibridisering; die “subaltern” as subjek; terug- en herskrywing; versetliteratuur; postkolonialisme en feminisme; postkolonialisme en Suid-Afrika; kanons; studie van relevante tekste uit die wêreldletterkunde.

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Afrikaans
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences