Modulekode | IPL 752 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Studie van empiriese en normatiewe teorieë van internasionale verhoudinge, met spesifieke verwysing na die hedendaagse ontwikkeling en stand daarvan. Die klem val op die mate waarin dit tradisionele of postmodernistiese denke verteenwoordig en dit wegbeweeg van die mededingende paradigmas en perspektiewe wat die dissipline tans kenmerk. Grondige ontledings word ook gemaak van spesifieke deelteorieë, en van die bydrae van geselekteerde teoretici en hul werke. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App