Modulekode | GSO 755 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Globalisering, die groei-georiënteerde ontwikkelingsmodel en die ontwikkeling van makro-ekonomieë: implikasies vir en impak op periferale gemeenskappe. Kritiese beoordeling van die selfafhanklikheidontwikkelingsmodel: finansiële alternatiewe vir plaaslike gemeenskappe, lewensvatbaarheid van plaaslike geldeenhede, effektiewe benutting van plaaslike hernubare energiebronne. Diversifikasie van bestaanswyses, kommunale boerdery, families en huishoudings as besigheidseenhede en die spaza- en stokvelbedryf. Rol van die vrou in ekonomiese ontwikkeling op gemeenskapsvlak. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lpw, 1 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Antropologie en Argeologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App