Modulekode | DRA 704 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module ontwikkel strategieë om drama en teater te gebruik as medium vir intervensie binne opvoedkundige en gemeenskapskontekste. Die aanwending van drama om inligting oor te dra, as middel om verandering te bewerkstellig, vir bewusmaking en vir sosiale bemagtiging word ondersoek. Bestaande pedagogiese en metodologiese benaderings word ondersoek en innoverende benaderings tot intervensie-optredes word aangemoedig. |
Modulekrediete | 45.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 ander kontak per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Drama |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App