Jaarboeke

Anatomie en fisiologie van die oor 780


 
Modulekode APE 780
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Telematies Die anatomie en fisiologie van die menslike ouditiewe sisteem. Die buite-oor, middel-oor en binne-oor (sentrale ouditiewe prosessering ingesluit). Teorieë van gehoor.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 ander kontak per week, 2 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Spraak-Taalpatologie en Oudiol
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences