Modulekode | AGL 751 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Gevorderde argeologiese teorie Diepte-, deelnemende seminaarstyl-ontleding van die funkies van argeologiese teorie en die ontwikkeling daarvan in ’n globale konteks en in Afrika. Aktuele teoretiese ontwikkelings soos landskap, gender en bemiddeling word gedek. Studente sal ook kernnavorsingsvaardighede geleer word ten einde kritiese denke en evaluering te verbeter. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lpw |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Antropologie en Argeologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App