Modulekode | AFT 853 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Kreatiewe skryfwerk in Afrikataal – isiNdebele, isiZulu, Sepedi of Setswana – vir studente met besondere belangstelling in die skryf van hul eie, oorspronklike, kreatiewe werke. Die module het ten doel om studente te lei en by te staan in die produksie van portfolio van kreatiewe skryfwerk van hoogstaande gehalte wat fiksie, drama, poësie, biografiese asook outobiografiese skryfwerk kan insluit. Daar sal van studente verwag word om aantal werkswinkels op die Hatfieldkampus by te woon. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Engels en Afrikatale |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App