Jaarboeke

Posisionering vir kommunikasie 810


 
Modulekode AAK 810
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die module beklemtoon die interaktiewe skakeling tussen die persoon met erge gestremdhede en sy omgewing. Kennis oor die biomeganiese funksionering van die mens word bestudeer, sowel as die impak van gestremdheid daarop. Die fokus val op die bevestiging van die impak van korrekte posisionering op kommunikasievaardighede, sowel as die toeganklikheid vir optimale gebruik van alternatiewe kommunikasiemetodes soos spraakuitset-stelsels. Tegnologie vir persoonlike mobiliteit sluit die module af.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie SAAK
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences