Modulekode | AAK 809 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die module fokus op AAK-hulpmiddels vir persone met min of geen funksionele spraak. Beide toegewyde en nie-toegewyde sisteme word ingesluit. Hulpmiddeleienskappe (bv taalaspekte, toegangsmetodes en metodes om die spoed van interaksie te verhoog) wat invloed op assessering en intervensie het, sal toegelig word. Ten slotte word aandag geskenk aan hoe hulpmiddels in intervensie gebruik kan word. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | SAAK |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App