Jaarboeke

Intervensie: AAK 807


 
Modulekode AAK 807
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die teoretiese basis van konsepte wat verband hou met intervensie met spesifieke verwysing na sosiale insluiting en gemeenskapsbetrokkenheid op verskillende vlakke word gedek. Na afloop van hierdie module moet die student in staat wees om • begrip en insig in relevante AAK-intervensiestrategieë te demonstreer deur dit toe te pas op verskillende gevallestudies; • die nodige vaardighede in die ontwerp van toepaslike intervensieplan vir spesifieke gevalle te hê; en • begrip te toon rakende die belangrikheid van spanwerk en samewerking in die veld van AAK en erge gestremdheid deur verskillende spanlede in die intervensieproses te betrek.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie SAAK
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences