Jaarboeke

Praktiese werk: AAK (2) 710


 
Modulekode AAK 710
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Gevorderde AAK-strategieë en intervensie. Na voltooiing van hierdie module moet die student in staat wees om die gebruik van AAK-strategieë te verstaan en om dit met individue met erge gestremdhede te gebruik.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 36 seminare per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie SAAK
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences