Code | Faculty |
---|---|
01253024 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 240 |
Prof CM Tshoaedi [email protected] | +27 (0)124203111 |
- ’n Honneursgraad in Genderstudies of in ’n direk verbandhoudende veld.
• Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen te skryf of om addisionele modules te doen wat hulle in staat stel om die verwagte vlak van studie te bereik.
• ’n Aanvaarde vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App