Code | Faculty |
---|---|
01253008 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 180 |
Prof LS Terblanche [email protected] | +27 (0)124203292 |
- 'n Erkende vierjarige graad in die geesteswetenskappe.
- Minimum gemiddelde van 65% vir die voorgraadse kwalifikasie.
- Departementele keuring.
• Ten minste vier jaar toepaslike praktykervaring.
• Suksesvolle voltooiing van die departementele kortkursus in Werknemerhulpprogramme.
• ’n Verpligte module in navorsingsmetodologie, naamlik MWT 864, moet geslaag word.
’n Student slaag met onderskeiding wanneer ’n gemiddelde punt van 75% vir die kernmodules en miniverhandeling behaal is, onderworpe aan minstens 70% vir die miniverhandeling.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App