Code | Faculty |
---|---|
01252091 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 240 |
Die graadprogram bestaan uit die volgende komponente:
A. Teoretiese afdeling
’n Kernkurrikulum met gedoseerde werk moet gevolg en geslaag word;
B. Praktiese afdeling
Van studente word verwag om ’n praktiese kliniese internskap te doen wat geassesseer word (“on-site and group supervision”) en wat geslaag moet word voordat die graad toegeken kan word.
C. Miniverhandeling
- 'n Vierjarige baccalaureusgraad in musiek of verwante velde (bv Sielkunde, Spraakterapie, Arbeidsterapie, Maatskaplike Werk of Opvoedkunde) met sterk musikale vaardighede en ? gemiddelde van minstens 70%.
- Aansoekers word op grond van akademiese agtergrond, musiekvaardigheid en ? onderhoud gekeur.
Die volgende Sielkunde-modules is voorvereistes vir hierdie program: SLK 110, SLK 120, SLK 210, SLK 310.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App